Oor Maja

Ek’s ‘n 18-jarige bibliofiel en aspirant skrywer wat in ‘n huisie by die see bly. Ek stel ook belang in sielkunde en ek is mal oor musiek.

3 thoughts on “Oor Maja

  1. Ek het nooit jou reply gesien nie, jammer! 😦 Ja ek het Sirkus ook baie geniet, ek is net jammer sy skryf so min 😉

    Ek is nou besig met Lien ROux-de Jager se Leuens reeks. Ek het weer by boek 1 begin want ek het dit te lank terug gelees. Dit is ook nogal lekker boeke om te lees 🙂

    Like

Lewer kommentaar